Verkoop jou Handgemaakte produkte aanlyn!

Verkoop Handgemaakte Produkte Aanlyn

So jy het ‘n Handgemaakte produk en moet iewers begin om dit te verkoop. Jy het dalk net een produk, en dit is nie die moeite werd om ‘n aanlyn winkel vir een of twee produkte op te sit nie. 

Jy kan nou jou produk op Vlooi lys en jou eie aanlyn winkel hier registreer. Verkoop jou produk 24/7 sonder om gereeld te gaan kyk of dit nog op ‘n groep is, gelys is of te wonder of iemand die admin op jou winkel se webblad doen. Vlooi neem al daardie take oor en jy kan fokus op jou passie!!

 

Maar wat as jy reeds ‘n winkel het? Wel, dan bemark en verkoop jy hier ook! Ons hou die pryse dieselfde en dan maak dit dinge vir kliente makliker. So kry jy meer blootstelling met my bemarkings tegnieke en kliente basies, en jy doen ook jou eie ding op jou eie manier. Waarom nie! Twee is tog beter as een!

So, hoe dit ookal sy, jy wen en jou risiko en inset koste is geen tot niks! Ek stel voor jy vat die gratis plan en probeer dinge uit. As dinge spoed optel en goed gaan kan jy altyd na ‘n ander plan oorskakel en so jou kostes nog meer verminder!!

Sien uit om jou as deel van die span te verwelkom!

2 thoughts on “Verkoop jou Handgemaakte produkte aanlyn!”

    1. Baie dankie vir die navraag! Onder aan die Vlooi.co.za blad is daar ‘n paar skakels, vir kopers en verkopers. Volg dit gerus, en sou jy enige iets anders wou weet kontak my gerus weer dan sit ek dit by.
      Jy kan dan die skakel na die Vendor Login volg, waar jy geleentheid sal kry om te registreer en in te log.
      Groete en welkom!!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *