Terms

Terme en voorwaardes

  • Vlooi.co.za dien as aanlyn winkel vir verskaffers wat van die platform gebruik wil maak.
  • Dit dien die gebruiker wat opsoek is na kwaliteit produkte, alles onder een dak!
  • Bemarking word deur Vlooi behartig, so ook die elektroniese transaksies en reël van Courier vir die optel van pakkies.
  • Verskaffers moet self die produk netjies verpak, dit moet voldoen aan Vlooi se regulasies.
  • Geen terugbetalings nie.  Klagtes oor produkte kan direk aan Vlooi gestuur word.
LEKKER KOOP EN VERKOOP!

Terms and policies

  • Vlooi.co.za serves as an online shop for suppliers, who want to make use of the platform.
  • We serve the user, by placing quality products, online, in one shop!
  • Vlooi will manage marketing, transactions, invoicing as well as arrange a Courier.
  • Suppliers need to adhere to packaging standards as set out by Vlooi.
  • No refunds.  Complaints can be directed directly to Vlooi.
HAPPY SHOPPING AND SELLING!