Verskaffer vrae

Vrae

FAQ

Kan ek enige produk lys? 

Nee, slegs handgemaak. 

Can I list any product?

No! Handmade quality products only.

Maak rande met jou hande! 

Ons gemeenskap is opsoek na jong tuis entrepreneurs wat hul handewerk kan omskakel in ‘n inkomste. Kliënte wil weet hulle ondersteun nie massa produksie nie en hulle wil rustig gaan slaap met die wete dat hulle hul geld bestee op kwaliteit produkte.

Produkte moet:

Handgemaak wees.
Dit kan 100% organies wees.
Dit kan ook 100% natuurlik wees.
Dit kan ‘n produk van herwinde materiaal wees.
Ons lys ook posh produkte wat aan baie hoë standaarde van kwaliteit voldoen. 
Dan het ons Brood & Botter.  Dit is Vlooi produkte wat brood en botter op die tafel is.

Turn passion into profit!

We are looking for ladies who are entrepreneurs and want to turn their passion into profit! Our clients know they buy quality products, not mass production and it is unique in every aspect.

Products must be:

Handmade.
Can be 100% organic.
Products can also be 100% natural. 
Can be made from recycled products.
We have a posh products, which are of high quality and standard. 
We also have Bread & Butter! These products are the sole income of suppliers.

Lys jou produk deur:

Registreer vir jou ‘n rekening.

Jy lys jou eie produkte, sit jou tipe posgeld opsies by en ook jou prys.  

Foto wenke.

List your product by:

Creating an online account. 

List you own product with own specifications. 

Photo tips.

Handelsmerk en etiket

Indien jy reeds ‘n etiket vir jou eie produk het, kan jy dit steeds op Vlooi lys.

Jy is meer as welkom om dit op te sit. Ons lewer ‘n diens en wil jou help om jou produk te verkoop en bemark.

Indien jy die Vlooi etiket op jou produk wil sit, is jy welkom om dit aanlyn aan te vra.

Branding and labels

Should you have your own brand and label, you are welcome to continue using it.

We are here to serve you and provide a service.

Should you wish to make use of one of our Vlooie, you can request it online.

Hoe verpak ek produkte?

Verpak dit netjies, maak seker dit gaan nie skade ly nie, gebruik ‘n plastiek sakkie of addisionele verpakking om breekware te beskerm. Dit is jou produk, maak seker jou kliënte is tevrede met hoe hulle dit ontvang! 

How do I package products? 

Package it securely to prevent damage (e.g. in a plastic bag) padding to prevent breakage. This is your product, ensure the customer will be happy and satisfied with the product! 

Hoe werk die proses?

Jy lys jou produk. Vul die aanlyn vorm in detail in. Sit 7% kommissie ingesluit in die prys. 

Die kliënt sal die koerier opsie kies, tensy jy spesifiseer.  

Uitbetalings word gedoen sodra die transaksie afgehandel is en die kliënte die pakkie ontvang het. 

How does the process work?

 You list your product online. Complete the online form in detail. Include 7% in your product price. 

The customer will select the courier option preferred, or you can set it with upload of the product. 

Payments will take place once the order is complete and the customer receives the package.  Payments will be made at least a two weeks after a sale. 

Koerier

Koerier is u verantwoordelikheid. Kyk asb wat u kliënte geselekteer het tydens bestelling.  U kan ook opsies lys tydens produk lysting. 

Courier

Courier is your responsibility, please note what your client selected on the order form. You can set an option when you upload your product.