Verskaffers

Suppliers

Maak rande met hul hande! 

‘n Vlooinooi is ‘n verskaffer.

Ons gemeenskap is opsoek na jong tuis entrepreneurs wat hul handewerk kan omskakel in ‘n inkomste. Kliënte wil weet hulle ondersteun nie massa produksie nie en hulle wil rustig gaan slaap met die wete dat hulle hul geld bestee op kwaliteit produkte wat voldoen aan standaarde wat daar gestel is.

Vlooinooiens moet produkte verskaf wat:

  • Handgemaak is.
  • Dit kan 100% organies wees.
  • Dit kan ‘n produk van herwinde materiaal wees.
  • Ons lys ook posh produkte wat aan baie hoë standaarde van kwaliteit voldoen. 
  • Dan het ons Brood & Botter Vlooie! Dit is Vlooi produkte wat brood en botter is vir die Vlooinooi.

Gaan kyk onder ons Vlooie wat elke Vlooi beteken en hoe elke unieke vlooi lyk!

Turn passion into profit!

A Vlooinooi is a supplier.

We are looking for ladies who are entrepreneurs and want to turn their passion into profit! Our clients know they buy quality products, not related to mass production and it is unique in every aspect. Our Vlooi products are well vetted and adhere to various standards.

Vlooinooi products are:

  • Handmade.
  • Can be 100% organic.
  • Can be made from recycled products.
  • We have a posh products, which are of high quality and standard. 
  • We also have Bread & Butter Vlooie! These products are the sole income of these Vlooinooiens.

Please take some time and familiarize yourself with the various Vlooi badges of approval.

Lys jou produk

List your product

  • Lys jou produk deur die aanlyn vorm in te vul met ALLE nodige inligting. Maak seker dit is volledig anders kan Vlooi nie die produk lys nie.
  • Neem ‘n foto of twee van jou produk – Sien die VlooiFOTO Video van hoe om dit te doen.
  • Indien jy ‘n VlooiVlog oor jou produk soek, stuur asb die produk vir Vlooi, sien adres op kontak bladsy. Ons sal die produk verkoop.
  • Foto wenke.
  • Lys hier. 
  • List your product by completing the online product list. Ensure you complete ALL required fields.
  • Take a photo of products, please refer to the VlooiPHOTO Video for directions and tips.
  • Should you want a VlooiVlog for your product, please send your product to Vlooi, we will sell your product, no need to loose the sale. Contact address on Contact page.
  • Photo tips.
  • List here.

Betalings

Payments

  • Kliënte betaal aanlyn.
  • Koerier word deur Vlooi betaal.
  • Kliënte het 14 dae vir klagtes.
  • Betalings aan verskaffers vind plaas aan die einde van elke maand.

Aspirant Vlooinooi, vat ‘n oomblik en word deel van ‘n opkomende gemeenskap van tuis entrepreneurs en maak rande met jou hande!

  • Clients pay online.
  • Courier costs are covered by Vlooi.
  • Client has a 14 day complaints period.
  • Payments to suppliers at the end of each month.

As upcoming Vlooinooi, take a moment, sign up for our newsletter and become part of a growing community of ladies turning passion into profit!

Handelsname en etikette

Logos and branding

  • Indien jy reeds ‘n etiket vir jou eie produk het, kan jy dit steeds op Vlooi lys.
  • Jy is meer as welkom om dit op te sit. Ons lewer ‘n diens en wil jou help om jou produk te verkoop en bemark.
  • Indien jy die Vlooi etiket op jou produk wil sit, is jy ook welkom, maar dan moet jy jou produk instuur vir ‘n VlooiVlog sodat ons die produk kan beoordeel en vir jou die Vlooi etiket toeken.
  • Jou VlooiVlog produk sal verkoop word. Jy gaan dus nie die inkomste verloor nie.
  • Should you have your own brand and label, you are welcome to continue using it.
  • We are here to serve you and provide a service.
  • Should you wish to make use of one of our Vlooie, you need to send us a sample product for a VlooiVlog, so that we can vet your product and assign the right Vlooi badge.
  • We will sell your sample product, you won’t loose that income.

Lys jou produkte - Skakel 083 254 1335 vir besonderhede Dismiss

0

Your Cart