Vrae | FAQ

Kan ek enige produk lys?

Nee! Handgemaak en kwaliteit alleenlik. Posh produkte moet eers deur ‘n kwaliteits kontrole gaan. Kyk na die produk Vlog!

Can I list any product?

No! Handmade quality products only. Posh Vlooi products need a quality control vetting. Refer to the product Vlog. 

Hoe verpak ek produkte

Verpak dit skoon en netjies, maak seker dit gaan nie skade ly nie, gebruik ‘n plastiek sakkie of addisionele verpakking om breekware te beskerm. Dit is jou produk, maak seker jou kliënte is tevrede met hoe hulle dit ontvang! 

How do I package products? 

Package it cleanly and neatly to prevent damage (e.g. in a plastic bag) padding to prevent breakage. This is your product, ensure the customer will be happy and satisfied with the product! 

Hoe werk die proses?

Jy lys jou produk. Vul die aanlyn vorm in detail in. Vlooi lys die produk en bereken die prys insluitende vervoerkoste.   

Uitbetalings word aan die einde van elke maand gedoen. Daar moet ook 14 dae verloop na die verkoop van die produk. 

How does the process work?

You list your product . Complete the online form in detail. Vlooi will then calculate the online price, including delivery fees.  

Payments are made at the end of each month.  Payments will be made at least a two weeks after a sale. 

Kontak met kliënte

Moet asb. nie kliënte direk kontak nie. Vlooi doen baie moeite met aanlyn bemarking, nuusbriewe en advertensies. Respekteer asb. die werk wat ons aan die kant doen en die moeite om jou – en ander – se produkte aan huishoudings te bemark!

Contact with clients

Please do not contact clients directly. Vlooi goes through loads of trouble to market and advertise your – and other’s – products online. Respect our work and effort and work with the platform provided to you, free of charge. 

Koerier

Vlooi reël koerier dienste vir die pakkie vanaf jou na die kliënt. Maak asb. ons taak makliker deur ‘n versendings adres te verskaf wat bereikbaar is per koerier. Dui versendings adres op die aanlynvorm  aan wanneer jy die produk registreer. 

Jy benodig ‘n epos adres vir bestellings. Die “waybill” hoef nie gedruk te word nie, maar dan gaan jy die adres self op die pakkie moet skryf. 

Volg die koerier besonderhede aanlyn vir optel van die pakkie. 

Courier

Vlooi takes full responsibility for the couriering of the parcel from your address to the customer. Please help us in this regard and make the pickup address accessible to drivers. Please indicate address when the product is listed. 

You need an email address for order notifications. If you cannot print the waybill you need to re-write the information on the parcel. 

Follow courier instructions online for pickup arrangements of the parcel. 

Lys jou produkte - Skakel 083 254 1335 vir besonderhede Dismiss

0

Your Cart