Slaapsakke vir kinders

R450.00

Dis die ideale geskenk om te gee vir ‘n ooivaar, kersfees geskenk of selfs ‘n verjaasdag geskenk.

Die buite lap is van sterk demin gemaak met pragtige laslappie binnekant wat uniek is aan elke slaapsak.  Die zip kan heeltemal oop rits om in ‘n speel mat vir kleintjie te verander.  Een kussing sloop is ingeluit.  Rol ook op, heg met bande. (beertjie op foto’s uitgesluit)

Clear
  Ask a Question
Store
0 out of 5
SKU: N/A Categories: , ,

Description

  • Demin buite lap
  • Laslappie binnekant
  • 200g batting
  • Goeie gehalte zip( reg rondom)
  • perfek vir speelgroep
  • wasbaar in masjien
  • 0 tot klein liefie dit ontgroei
  • 75cm x 140cm (toe gezip)  |  140cm x 150cm (oop gezip), standaard grote kussing sloop

Additional information

Kinder groottes

10 jaar, 11 jaar, 2 jaar, 3 jaar, 4 jaar, 5 jaar, 6 jaar, 7 jaar, 8 jaar, 9 jaar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slaapsakke vir kinders”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is per item soos aangedui deur verkopers.
Ons gebruik EFT vir betaling want dit dra geen addisionele koste nie.
Kaart transaksies beloop 3.5-4% fooie (ons gebruik dit dus nie). U bankbesonderhede is dus ook veilig in u hande!Ons versend sodra die bank die transakie beklink het. Dankie dat u verstaan!

Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes.

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes.

General Inquiries

There are no inquiries yet.