fbpx

Xena Tote Bag

R399.00

Die Xena Dra sak kan gebruik word as Inkopiesak  of as ‘n sak vir jou naaldwerk of enige ander projek waarmee jy besig is.

The Xena Tote Bag can be used as a Grocery Bag or as a Bag to carry your sewing project or any other project that you are working on like Scrapbooking.

  Ask a Question

Hierdie Xena Dra sak
is gemaak van herwinne denim en “Upholstery”materiaal en sterk katoen materiaal.
Die bande van die sak is ook gemaak van herwinne denim. Die sak is ten volle
gevoer met Cotton Twill materiaal.

Die afmetings van die
sak is Hoog – 40 cm, Wyd – 32 cm en ‘n belegsel/”gusset”van 11 cm regrondom die
kante en onderkant van die sak.

This Xena Tote Bag is made from a combination of Recycled Denim material and Upholstery material and Rainbow linnen. The Tote Bag is fully lined with Cotton Twill material.

The dimensions of the Tote Bag:  Height – 40 cm, Width – 32 cm andd a gusset of 11 cm around the sides and bottom of the Tote Bag.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld is ingesluit by die prys van die items wat gelys word.
Ons maak gebruik van PostNet.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Wanneer 'n bestelling geplaas word vir 'n item of items wat gemaak moet word, vereis ons 'n 50% deposito wat nie terugbetaal is nie.


Cancellation / Return / Exchange Policy

Ongelukkig word geen omruilings gedoen nie.

General Inquiries

There are no inquiries yet.

You may also like…

0

Your Cart