Hierdie Xena Dra sak is gemaak van herwinne denim en “Upholstery”materiaal en sterk katoen materiaal.
Die bande van die sak is ook gemaak van herwinne denim. Die sak is ten volle gevoer met Cotton Twill materiaal.
Die afmetings van die sak is Hoog – 40 cm, Wyd – 32 cm en ‘n belegsel/”gusset”van 11 cm regrondom die
kante en onderkant van die sak.
This Xena Tote Bag is made from a combination of Recycled Denim material and Upholstery material and Rainbow linen. The Tote Bag is fully lined with Cotton Twill material.
The dimensions of the Tote Bag: Height – 40 cm, Width – 32 cm and a gusset of 11 cm around the sides and bottom of the Tote Bag.
Reviews
There are no reviews yet.