Annie Dra Sak en Ritssakkie/ Annie Tote and Zipper Pouch.

R360.00

Die Annie Drasak kan gebruik word as biblioteeksak, Inkopiesak of sak vir jou breiwerk of hekelwerk. Die Ritssakkie kan gebruik word vir jou grimering of naaldwerkbenodigdhede.

The Annie Tote can be used as a Library Bag, Grocery Bag or as a Bag for your knitting of crochet. The Zipper Pouch can be used as a Make Up Pouch or for your sewing notions.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Die twee items is gemaak van Herwinne denim en sterk katoen materiaal.

The two items are made of Recycled Denim and stong Cotton Material.

Die afmetings van die Annie Drasak is/ The dimensions of the Annie Tote:
Hoog/ Height – 38 cm, Wyd/ Width – 37 cm, Bodem/ Bottom – 10 cm.

Die afmetings van die Ritssakkie is/ The dimensions of the Zipper Pouch:
Hoog/ Height – 22 cm, Wyd/ Width 28 cm.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Annie Dra Sak en Ritssakkie/ Annie Tote and Zipper Pouch.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is soos aangedui by die item.
Ons maak gebruik van PostNet of een van die ander koeriermaatskappye.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.