Denim Stel van 4 Plekmatte, 2 Vatlappe en 4 Coasters.

R600.00

Hierdie stel bestaan uit 4 Plekmatte, 2 Vatlappe en 4 Coasters. 

This set consists of 4 Place mats, 2 Potholders and 4 Coasters.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Die stel is gemaak van Herwinne Denim en is gewerk  met die laslappie (Patchwork) metode en is met die masjien gekwilt.  Daar is ‘n laag hittebestande materiaal tussen die lae materiaal.

This set is made from Recycled Denim and is Patchwork and Quilted. An heat resistant material (Heattex) is between the layers of material.

Die afmetings van die items is:

The dimensions of the items:

Plekmatte/ Place mats – 40 cm x 30 cm

Vatlappe/ Potholders – 23,5 cm x 21,5 cm

Coasters – 15 cm x 15 cm

Additional information

Kleur

Blou, Grys, Swart

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Denim Stel van 4 Plekmatte, 2 Vatlappe en 4 Coasters.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is soos aangedui by die item.
Ons maak gebruik van PostNet of een van die ander koeriermaatskappye.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.