Stel van 2 Vatlappe, Voorskoot en Inkopiesak.

R480.00

Hierdie stel bestaan uit 2 Vatlappe,  Voorskoot en Inkopiesak. Die stel is van sterk materiaal gemaak en by die Vatlappe is ook gebruik gemaak van herwinne denim.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Die Voorskoot

Dit kan deur mans of vrouens gedra word. Daar is ‘n groot sak op die  voorkant waar jy jou selfoon, braaitanfg of vatlappe kan insit.

Die Opvou Inkopiesak.

Die sak is lekker groot:

Hoogte (sonder bande) – 31 cm, Wyd -49
cm.

Die inkopiesakkie het ‘n aparte sakkie om dit in te bêre.

Die sak is gevoer wat dit heelwat sterker maak.

Die 2 Vatlappe

Die vatlappe het elk ‘n sak waarin jou hande pas sodat jou hande nie brand wanneer jy iets uit die oond of mikrogolf oond uithaal nie. Tussen die lagies van die Vatlappe, is daar by elk ‘n laag “heattex”wat jou hande teen die hitte beskerm.

Die afmetings van die Vatlappe is: 18,5 cm x 22 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stel van 2 Vatlappe, Voorskoot en Inkopiesak.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is soos aangedui by die item.
Ons maak gebruik van PostNet of een van die ander koeriermaatskappye.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.