Stel van 2 Vatlappe, Voorskoot en Inkopiesak.

R489.00

Hierdie stel bestaan uit 2 Vatlappe,  Voorskoot en Inkopiesak. Die stel is van sterk materiaal gemaak en by die Vatlappe is ook gebruik gemaak van herwinne denim.

Report Abuse

Die Voorskoot

Dit kan deur mans of vrouens gedra word. Daar is ‘n groot sak op die  voorkant waar jy jou selfoon, braaitanfg of vatlappe kan insit.

Die Opvou Inkopiesak.

Die sak is lekker groot:

Hoogte (sonder bande) – 31 cm, Wyd -49
cm.

Die inkopiesakkie het ‘n aparte sakkie om dit in te bêre.

Die sak is gevoer wat dit heelwat sterker maak.

Die 2 Vatlappe

Die vatlappe het elk ‘n sak waarin jou hande pas sodat jou hande nie brand wanneer jy iets uit die oond of mikrogolf oond uithaal nie. Tussen die lagies van die Vatlappe, is daar by elk ‘n laag “heattex”wat jou hande teen die hitte beskerm.

Die afmetings van die Vatlappe is: 18,5 cm x 22 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stel van 2 Vatlappe, Voorskoot en Inkopiesak.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Susan's Sewing Den
  • Vendor: Susan
  • No ratings found yet!

Questions and answers of the customers

There are no questions yet, be the first to ask something for this product.