Rose Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie/ Rose Shoulder Bag with Make up Pouch or Pencil Pouch.

R450.00

Hierdie stel besaan uit die Rose Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie.

This set consists of the Rose Shoulder Bag and Make up Pouch or Pencil Pouch.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Die twee items is gemaak van sterk katoen materiaal (Skrif materiaal) en  albei is tenvolle gevoer. Die Rose Skouersak het 2 lang binnesakke wat verdeel is in 5 kleiner sakkies. Die Rose Skouersak maak met ‘n rits toe en het ‘n ritssakkie op die voorkant en kan gebruik word vir ‘n elke dag sak of brei, hekel sak.

The two items is made from strong Cotton fabric and both are fully lined. The Rose Shoulder Bag has 2 long inside pockets that are divided into 5 smaller pockets. The Rose Shoulder Bag closes with a zipper and has a zipper pocket on the front of the Bag and can be used as an everyday bag or bag for knitting or crochet.

Die afmetings van die Rose Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie is:/ The dimensions of the Rose Shoulder Bag and Make up Pouch or Pencil Pouch is:

Rose Skouersak/ Rose Shoulder Bag

Hoog /Height ( Bodem ingesluit/ including bottom) – 40,5 cm 

Wyd/ Width – 41,5  cm

Grimeersakkie of Pennesakkie/ Make up Pouch or Pencil Pouch

Hoog/ Height – 17 cm

Wyd/ Width – 22,5 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Rose Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie/ Rose Shoulder Bag with Make up Pouch or Pencil Pouch.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld is by elke item ingereken.
Ons maak gebruik van PostNet.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Ons kan ongelukkig geen omruilings doen nie. 

Wanneer 'n bestelling geplaas word vir 'n item wat gemaak moet word, vereis ons 'n 50% deposito wat nie terugbetaalbaar is nie.


Cancellation / Return / Exchange Policy

Ongelukkig word geen omruilings gedoen nie.

General Inquiries

There are no inquiries yet.