Lexi Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie

R550.00

Die Lexi Skouersak en die Grimeersakkie of Pennesakkie word as ‘n stel verkoop.

The Lexi Shoulder Bag and the Make Up Pouch or Pencil Pouch will be sold as a set.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Die Lexi Skouersak en die Grimeersakkie of Pennesakkie is van sterk materiaal gemaak en is ten volle gevoer. Die Lexi Skouersak maak met ‘n rits toe en het ‘n bodem wat gevorm is deur gevoude hoeke. Daar is ‘n lang sak binne wat in drie verdeel is.

The Lexi Shoulder Bag and the Make Up Bag or Pencil Pouch is made from  strong material and is fully lined. The Lexi Shoulder Bag’s closure is a zipper and the bottom is formed by folded corners. The long inside pocket is divided in three smaller pockets.

Die afmetings van die Lexi Skouersak en die Grimeersakkie of Pennesakkie is:

The dimensions of the Lexi Shoulder Bag and Make Up Pouch or Pencil Pouch is:

Die Lexi Skouersak / The Lexi  Shoulder Bag 

Hoog/  Hight – 30 cm

Wyd/ Width – 42 cm
Bodem/ Bottom – 9 cm.

Die Grimeersakkie of Pennesakkie/ Make Up Pouch or Pencil Pouch

Hoog/ Hight – 16 cm

Wyd/ Width – 23 cm

Additional information

Kleur

Beige, Blou, Groen

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lexi Skouersak en Grimeersakkie of Pennesakkie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is soos aangedui by die item.
Ons maak gebruik van PostNet of een van die ander koeriermaatskappye.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.