Leer skooltasse

R2,250.00

Leer skooltasse 100% met die hand gemaak. 4 Rakkies, en ‘n klein sakkie voor vir jou pennesakkie en sakrekenaar. Afskortings is van harde karton, met leer omgwerk en versterk. Kom met skouer band asook rugbande.

  Ask a Question

Description

Additional information

Weight 2 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer skooltasse”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is per item soos aangedui deur verkopers.
Ons gebruik PayFAst, die Suid-Afrikaanse produk. 

Ons versend sodra die bank die transakie beklink het. Payfast stel geld na 48 uur beskikbaar. 

Dankie dat u verstaan!

Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.