Leer skooltasse 100% met die hand gemaak. 3 Rakkies, en ‘n klein sakkie voor vir jou pennesakkie en sakrekenaar.
Afskortings is van leer, met leer omgwerk en versterk.
Kom met skouer band asook rugbande.
40cm breed, 25cm wyd en 29cm hoog. Sluit twee afskortings in, dus 3 groot rakke en een klein sakkie voor.
Reviews
There are no reviews yet.