fbpx

Lappop

R249.00

Handgemaakte lappoppe

Hoogte : 64cm

Materiaal : 100% katoen 

geborduurde gesiggies

  Ask a Question

Sy is handgemaak van die beste kwaliteit katoen materiaal, met haar hare klaar gestyl en uitgevat in ‘n uitrusting uit ‘n mode tydskrif, is sy die perfekte byvoeging tot ‘n babakamer. Sy het ‘n unieke pragtige geborduurde gesiggie en  sag gestylde hare.

Lappop vir Klein Liefling is die ideale byvoeging tot die babakamer.

Sy maak die mooiste geskenk en maak enige hartjie bly!

Dimensions 64 × 22 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is per item soos aangedui deur verkopers.
Ons gebruik EFT vir betaling want dit dra geen addisionele koste nie.
Kaart transaksies beloop 3.5-4% fooie (ons gebruik dit dus nie). U bankbesonderhede is dus ook veilig in u hande!Ons versend sodra die bank die transakie beklink het. Dankie dat u verstaan!

Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes.

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes.

General Inquiries

There are no inquiries yet.

0

Your Cart