Hout Blokkies

R22.00R26.00

  • Hout
    blokke
  • Die
    prys is per blokkie.
  • Sou
    jy name en letters soek kontak my asb met die detail na afloop van
    bestelling. 
Clear
Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Elke
blok word met die hand geverf. Ons kan blokke heeltemal verf of letters en
prentjies daarop maak. Dis ‘n perfekte geskenk vir ‘n baba tee. Hierdie blokke
kan in n baba se kamer as dekor gebruik word en later kan hulle daarmee speel.

Dit is ideaal vir uitstallings by
markte om jou stalletjie op te kikker.

Additional information

Hout blokkies

4.5 cm, 7.5cm

Kleur

Beige, Blou, Donker Grys, Grys, Lig Grys, Pienk, Rooi, Swart, Wit

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hout Blokkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Kontak my direk na jou bestellig vir detail van name en letters. 

Ons gebruik Pep se Paxi diens om pakkies te stuur. Die kostes verloop R50 vir die 7 - 9 dae opsie.

Refund Policy

Ons ruil ongelukkig geen blokke om nie. Maak dus seker van u keuse voordat u die bestelling deursit.

Cancellation / Return / Exchange Policy

Ons ruil ongelukkig geen blokkies om nie. Anders raak die kostes te hoog. Maak asb seker u kommunikeer duidelik wat u presies op die blokkies wil hê sodra die betelling geplaas is. Ons gaan die blokkies maak sodat dit jou pas!  

Hoop u verstaan.

General Inquiries

There are no inquiries yet.