Hat & Shoulder Bag (toddler)

R163.00

This hat and should bag set is made especially for the little lady in your life who loves to dress up and look pretty, ready to go out to a party or going on a shopping spree. With a hat
to protect against the sun and to round off her outfit, she is ready to turn heads. The matching shoulder bag will ensure her valuables are kept close to her heart and will always be at hand whenever she needs it. /
Hierdie hoed en skouersakkie is spesiaal gemaak vir die kleine dame in jou lewe wie mal daaroor is om op te tof en pragtig te lyk, gereed om uit te gaan na ‘n partytjie of op ‘n inkopie-uitstappie.
Met ‘n hoed wat teen die son beskerm en om die uitrusting af te rond, is sy gereed om koppe te laat draai. Die bypassende skouersakkie sal verseker dat al haar kosbare besittings naby haar hart gedra word terwyl dit
altyd byderhand sal wees enige tyd wanneer sy dit benodig.

Report Abuse

Sun hat and matching shoulder bag for toddlers / Sonhoed en bypassende skouersakkie vir kleuters

Colour / Kleur: Example: Mix of pink and blue; order other colour to be made / Voorbeeld: Mengsel van pienk en blou; bestel ander kleur om gemaak te word

Technique / Tegniek: Crochet – pattern may differ, Hekel – patrone kan verskil

Material / Materiaal: Acrylic yarn / Akriel garing

Open end circumference of beret / Oopkant omtrek van beret : ± 48-51cm

Total Width (including brim) / Totale Wydte (rand ingesluit) ± 25cm

Length of Shoulder Strap / Lengte van Skouerband: ± 35cm

Length x Width of Bag / Lengte x Breedte van Sak: ± 25cm x 20cm

Weight: 150g

Maximum per order / Maksimum per bestelling: 8 items

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hat & Shoulder Bag (toddler)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Vendor:
  • No ratings found yet!

Questions and answers of the customers

There are no questions yet, be the first to ask something for this product.