Handgemaakte teddie beer / Handmade Bear

R250.00

Hand gemaakte teddie beer

Hand made teddie bear

Report Abuse

Hierdie handgemaakte beertjie is vir daai ouers wat gekonfeit is in essential oils en ook vir daardie wat dit graag wil gebruik maar te bang is.Gooin paar druppeltjies op die teddie beer en sit dit saam baba in die bed

Die beertjie word gemaak uit  quilting materiaal en daar daar word nie rolle materiaal gekoop nie en die beertjie is uniek en net een of twee word gemaak . So die verassing vir hoe die beer lyk sal net so groot verassing wees vir jou,

Essential olie wat van gekies kan word is

Lavender ( Ontspan en slaap lekker)

Geranium en citronella ( insek weg weerder)

Eucalyptus ( toe Neusies)

Ready to ship in 1-3 business days from South Africa


Weight .50 kg
Fragrances

Lavender, Geranium and citnonella, Eucalyptus

Gender

Boy, Girl

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Handgemaakte teddie beer / Handmade Bear”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

Questions and answers of the customers

There are no questions yet, be the first to ask something for this product.