Dubbel Vatlap, Voorskoot en 4 Mug Rugs/ Double Potholder, Apron and 4 Mug Rugs.

R570.00

Kombuisstel wat bestaan uit ‘n Voorskoot, Dubbel Vatlap en 4 Mug Rugs.

Kitchen set that consists of an Apron, Double Potholder and 4 Mug Rugs.

Item will be shipped in 3-5 business days
  Ask a Question

Description

Hierdie stel is gemaak van Herwinne Denim en sterk Katoen materiaal. Die voorskoot maak met bande agter die nek en om die lyf vas en het ‘n sak op waarin jy jou selfoon of vatlap kan sit.

This kitchen set is made from Recycled Denim and strong Cotton material. The apron fastens around the neck and body. Ther is a pocket on the apron for your cell phone or Potholder.

Die afmetings van die Mug Rug/ Dimensions of the Mug Rug:

27
cm x 16,5 cm 

Die afmetings van die Dubbel Vatlap/ Dimensions of the Double Potholder:

Lengte-
76 cm Wydte – 18 cm.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Dubbel Vatlap, Voorskoot en 4 Mug Rugs/ Double Potholder, Apron and 4 Mug Rugs.”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

Shipping Policy

Posgeld en pos is soos aangedui by die item.
Ons maak gebruik van PostNet.

Ons versend sodra die bank die bevestiging per SMS na ons gestuur het dat die geld in die bankrekening betaal is.


Refund Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

Let wel dat produkte se kleur kan verskil van foto's omdat dit handgemaak is. 

Cancellation / Return / Exchange Policy

Elke verkoper het sy eie omruil of kansellasie prosedure en terme en voorwaardes. 

General Inquiries

There are no inquiries yet.