Hierdie stel is gemaak van Herwinne Denim en sterk Katoen materiaal. Die voorskoot maak met bande agter die nek en om die lyf vas en het ‘n sak op waarin jy jou selfoon of vatlap kan sit.
This kitchen set is made from Recycled Denim and strong Cotton material. The apron fastens around the neck and body. Ther is a pocket on the apron for your cell phone or Potholder.
Die afmetings van die Mug Rug/ Dimensions of the Mug Rug:
27
cm x 16,5 cm
Die afmetings van die Dubbel Vatlap/ Dimensions of the Double Potholder:
Lengte-
76 cm Wydte – 18 cm.
Reviews
There are no reviews yet.