Doughnuts

Prefek vir slaap of speel, kamp of speelgroep.

This product is currently out of stock and unavailable.

Report Abuse
  • Sterk onderlap
  • Goeie gehalte bo lap, demin of ander tipe lap met verskillende kleure en borduurwerk
  • Dik spons in die middel, vas gequilt so dit sal nie rond skuif nie
  • ‘n Bubbel reg rondom vol chip, klein mensie kan leer sit teen dit, sorg ook dat hulle nie uitrol nie
  • Pas in ‘n kot of camping cot (dien as matras en bumper)
  • wasbaar met majien( verkieslik ‘n bo laaier)
Dimensions 120 × 90 × -20 cm
borduurwerk

olifant, vliegtuig, skaapie, trekker, beertjie, blomme, hartjie, hasie

lap

demin, demin met grys, demin met grys en pink, demin met grys en rooi, demin met grys en lig blou, demin met grys en see groen blou kleur, demin met sand

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Doughnuts”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Sweet dreams
  • Vendor: Hankie
  • No ratings found yet!

Questions and answers of the customers

There are no questions yet, be the first to ask something for this product.