Skoene | Shoes

Skoene is ‘n snaakse ding, die groottes moet dus baie mooi aangedui word. Maak seker jy weet of dit UK, USA of wat ookal die grootte is wat die verkoper aandui. Ander gaan jy teleurgesteld wees met jou skoen. Leer bly ‘n natuurlike produk, so die kleur mag dalk effens verskil van die foto. Weet dit dus maar dit moet darm binne perke wees.

Pay attention to the sizes indicated and ensure that the shoe is the right size for you. Colors may vary from the picture, but not too far. Leather is a natural fabric so please take this into consideration.

Showing the single result

Showing the single result