Seep | Soap

Seep van alle materiale en geure. Maak seker van die inhoud om allergieƫ te voorkom. Alle produkte is handgemaak. Dit mag verskil in grootte, kleur en gewig, maar binne perke, slegs omdat dit handgemaak is. Gliserine, boerseep, blokke seep, natuurlike sepe. Koolstof sepe en ook tea-tree seep beskikbaar.

Products might slightly vary in size, weight and color, because it is handmade. Read the product descriptions carefully to ensure you familiarize yourself with the ingredients. Boerseep available in different fragrances. Charcoal and tea-tree soaps.

Showing 1–12 of 23 results

Showing 1–12 of 23 results