Klere vir haar

Klere wat geadverteer word moet iewers gemaak word, al is dit in ‘n fabriek deur werkers op jou perseĆ«l. Geen items wat in grootmaat aangekoop word van oorsee of nie asseblief. Alles welkom, alle tipes, groottes en make, solank dit handgemaak is. Sit asb deeglike beskrywings op van groottes, al moet jy verwys na ‘n standaard grootte van bv. t-hempies in ‘n ander winkel gekry.
Hempies wat aangekoop word en spesiale drukwerk uit jou fabriek op het sal ons ook verwelkom. Wees kreatief en uniek!

All clothing items should be made by hand. It can be in a factory at your house but not ordered in bulk from overseas. We advertise quality. All types of clothing is welcome, of all cultures. Make descriptions in detail, especially in size. If it is necessary refer to a standard size in a local shop. If you buy t-shirts from a local shop but you screen print or iron your own designs on these, you are more than welcome to advertise here. Creative designs are welcome!

Showing 1–12 of 26 results

Showing 1–12 of 26 results