Halsnoere

Juwele | Jewelry veral handgemaak is baie spesiaal en uniek. Metale en plastiek word gebruik. Juwele is bybehore wat pragtig lyk in armbande, nekbehangsels en selfs ‘n mengsel van materiale. Hier kyk ons na keramiek krale vir juwele, glas en selfs papierkrale soos die in Mozambique gemaak. Houtkrale is pragtig en dan die duisende ontwerpe op lasar masjiene uitgedruk en brand.

Jewelry can be fascinating especially when made from recycled products. In Mozambique, we find necklaces from paper beads. The mixing of materials are amazing and creative. Plastic is a big hit, durable and versatile and cheap. Glass blow as an art, provides a variety and colors and unique designs. Precious metals are state of the art and unique. A craze is the laser technology and cutting of wood. Have a look.

No products were found matching your selection.