Hekel | Crochet

Hekel kan enige plek gedoen word. Hekel met groot duk naalde selfs jou hande tot fyn naalde vir die mooiste gestuifte artikels soos houers en potjies. Versier jou huis met gehekelde beddegoed, gordyne of selfs baie fyn antieke doilies. Helder kleure of wit, hekel bring ‘n tuiste na ‘n huis.

Crochet is back in colour and texture. Make articles to decorate your home, yourself. Threads from natural to synthetic in any thickness. Charlies, jerseys, bags, doilies and toys. Bedspreads, curtains to anything vintage and antique. Make a home of your house by putting your hand to it.

Showing all 6 results

Showing all 6 results