Linne | Linen

Duursame en kwaliteit linne is moeilik bekombaar. Bestel jou handgemaakte duvet stelle en lakens aanlyn. Kwaliteit gewaarbord deur verskaffers. Pragtige ontwerpe wat jy nie in die winkels sal kry nie. Ontwerpe is uniek. Verskillende groottes van Enkel, dubbel, koningin, koning tot ekstra groot. Laat tyd toe vir vervaardiging en aflewering.

Quality and durable linen is hard to get. Handmade, quality guaranteed by suppliers on unique designs you will not find in retail shops. Sizes vary from single, double, queen, king and super king sizes. Allow time for manufacturing and deliver.

Showing all 2 results

Showing all 2 results