Speelgoed | Toys

Daar is tonne plastiek wat vermors word. Koop iets wat kan hou, duursaam en opvoedkundig. Jy werk hard vir jou geld, koop iets wat die moeite werd is vir jou sak en jou kind. Tonne opvoedkundige speelgoed, erfgoed. Ons kyk na metaal trekkers, hout blokkies, pophuise, stowe en kassies. Vir kleintjies en ouer kinders wat reeds pop-pop kan speel. Meubels vir groot pophuise en kleintjies vir Barbie.

We live in a world of recycle and green issues. Buy something that will last and not end on a landfill site. Wooden toys, metal tractors. Doll houses, for outside or inside. For your daughter or for Barbie. Buy furniture for kids or dolls. But do invest in something durable, recyclable and maybe something made form used materials.

Showing all 1 result

Showing all 1 result