Rokke | Dresses

Kinderrokke is hoog mode met baie ontwerpe en veral die mooiste lappe. Maak jou eie rok, adverteer dit hier. Van lekker sagte katoen tot die mooiste feetjies, en ook rokke vir troues en spesiale geleenthede. Wees asb spesifiek met groottes. Kinders het hul eie identiteit en soek klere wat daarby pas. Maak iets wat jou kind se karakter uitbring of koop iets by iemand wat dit uitbeeld.

We want handmade dresses. Be creative, antique of modern. Made of soft cottons or more elegant dresses for weddings, birthdays or daily fairies in the garden. Be specific with sizes. Encourage kids to wear who they are and clothes they feel comfortable in.

No products were found matching your selection.