Handgemaakte produkte
Vlooi Handgemaate produkte Ons het al almal probeer om iets te maak, of jy nou in die klas moes sit en dit doen vir punte of as jy besluit het … jy wil iets spesiaals vir iemand spesiaals maak. Ja, daar raak ek die hartsnaar waarna ek verwys. SPESIAAL… En dit is gewoonlik baie tyd …