e-tydskrif

Wil jy deel wees van ons eerste e-tydskrif? Hier is hoe!

  1. Neem mooi foto’s van jou produkte – hier is wenke.
  2. Adverteer jou produk op vlooi – Hier is stappe en videos oor hoe om te registreer en produkte te laai: GRATIS.
  3. Jou produk word gratis op ons webwerf en FB winkel geadverteer. Lees asb terme indien jy iets deur Vlooi verkoop.
  4. Gaan na ons FB blad en “like” asb. Hier is die skakel. Jou produkte word direk hiernatoe deurgetrek van die webwerf af.
  5. Gaan sluit aan by ons Handmade Groep, hier is die FB groep skakel, waar jy ook jou produk kan adverteer.

As jy op Vlooi webblad adverteer, gaan ek vir jou ‘n e-pos stuur en jou storie en foto’s aanvra. Stuur dit asb. in, sodat ek vir jou ‘n advertensie kan plaas. As jou storie gekies word, sal ek jou storie skryf en ook publiseer!!!

Ek sien uit daarna om hierdie bemarkingspoging saam jou aan te pak, en bietjie Suid-Afrika se oë oop te maak vir alles wat almal daar buite maak!!

Sluit aan by ons nuusbrief, vir oulike idees om jou produk te bemark en baie meer inligting!

Groete,
Mignon