fbpx

About

Suid-Afrika se handgemaakte juweel geskenke ...

Bringing you South Africa's handmade gifting gems ...

Kwaliteit handgemaakte produkte en geskenke! 

Vlooi ondersteun die tuis entrepreneur wat handwerk doen uit die liefde daarvan.  Hierdie is jou eenstop-aanlyn geskenkewinkel. 

Ons lys ‘n verskeidenheid van produkte en hoop die vlooi byt jou sodat jy ander vertel en ons die netwerk van verkopers en kopers kan uitbrei. 

Uniekheid en kwaliteit is ons stempel.
Ons kliënte is ons beste bate.
Ons beoog om jou tevrede te hou met sakpas pryse, kreatiwiteit wat jou van jou sinne sal beroof en handgemaakte erfstukke as geskenke.  Ons wil jou tot die laaste garedraad beïndruk!

Vlooi supplies quality handmade products and gifts. 

Vlooi supports entrepreneurs who make handcrafts as a hobby, passion.  It is your one stop online gift shop. 

We stock a variety of products to fill every customer’s need and wish! We hope you are as excited as us about these products and spread the butter far and wide. 

Uniqueness and quality is our speciality.
Customers are our best asset. We are here to serve your every need from price, speciality gifts, memory building toys and family heirlooms to the very last thread!

 

Vir meer detail agter die mense wat op Vlooi adverteer, lees gerus ons blog!!

For mor detail on the suppliers on Vlooi, please read our blog!

0

Your Cart